Numbers 10:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hom: Ek sal nie gaan nie; maar ek sal na my land en na my familie vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hobab het geantwoord: “Nee, ek wil nie. Ek wil eerder teruggaan na my eie land en mense toe.”
Afrikaans 1933/1953 Maar hy het vir hom gesê: Ek sal nie saamtrek nie; maar ek sal na my land en my familie gaan.
Afrikaans 1983 Maar Gobab het vir Moses gesê: “Ek sal nie saam gaan nie, ek sal teruggaan na my eie land en familie toe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gobab het vir hom gesê: “Ek sal nie saamgaan nie, maar eerder na my land en my familie terugkeer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gobab het vir Moses gesê: “Nee, ek wil teruggaan na my land en my familie, ek wil nie saam met julle gaan nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Gobab het geantwoord: “Nee dankie, ek dink ek gaan eerder terug na my eie land en familie toe.”