Numbers 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hulle met hulle blaas, moet die hele vergadering by jou byeenkom by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As al twee gelyk blaas, sal dit die teken wees dat almal by die ingang van die tabernakel bymekaar moet kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hulle dan daarop blaas, moet die hele vergadering by jou byeenkom by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer julle op albei blaas, moet die hele vergadering by jou bymekaarkom by die ingang van die tent van ontmoeting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer op al twee geblaas word, moet die hele volksvergadering by jou bymekaarkom by die ingang van die •Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand altwee die trompette blaas, dan moet die hele volksvergadering by jou bymekaarkom voor die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As albei die trompette gelyk blaas, moet die hele volk bymekaarkom vir ’n vergadering voor die ingang van die tent waar Ek aanbid word. |