Numbers 10:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was die reise van die kinders van Israel volgens hulle leërs toe hulle opgetrek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die volgorde waarin die Israeliete kamp opgebreek en gemarsjeer het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die optogte van die kinders van Israel volgens hulle leërafdelings. En hulle het weggetrek.
Afrikaans 1983 Dit was die volgorde waarin die afdelings van Israel op hulle reis vertrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die trekgroepe van die Israeliete, volgens hulle leërafdelings. So het hulle weggetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoe die Israeliete in groepe gegaan het toe hulle verder gegaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het die Israeliete altyd getrek, afdeling vir afdeling.