Numbers 10:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oor die leër van die stam van die kinders van Náftali was Ahíra, die seun van Enan.
Afrikaans (NLV) 2011 Enan se seun Agira het die stam van Naftali gelei.
Afrikaans 1933/1953 En oor die afdeling van die stam van N ftali se kinders was Ah¡ra, die seun van Enan.
Afrikaans 1983 en Agira seun van Enan oor die afdeling van die stam Naftali.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en oor die leërafdeling van die stam van Naftali se nageslag was Agira, seun van Enan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agira seun van Enan was die hoof van die Naftali-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Enan se seun Agira die leier van die afdeling van die stam van Naftali.