Numbers 10:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Aser was Pagiël, die seun van Okran. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pagiël, seun van Okran, het die stam van Aser gelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van Aser se kinders was P giël, die seun van Ogran. |
| Afrikaans 1983 | Pagiël seun van Okran was in bevel van die afdeling van die stam Aser, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | oor die leërafdeling van die stam van Aser se nageslag was Pagiël, seun van Ogran; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Pagiël seun van Okran was die hoof van die Aser-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Okran se seun Pagiël was die leier van die afdeling van die stam van Aser, |