Numbers 10:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vaandel van die laer van die kinders van Dan het opgetrek, wat die beloning was van al die laers volgens hulle leërafdelings; en oor sy leër was Ahiëser, die seun van Ammísaddai.
Afrikaans (NLV) 2011 Die groepe onder die vaandel van Dan, het laaste vertrek. Hulle het die agterhoede van die hele kamp gevorm. Hulle leier was Agiëser, seun van Ammi-Saddai.
Afrikaans 1933/1953 Toe het weggetrek die vaandel van die laer van Dan se kinders wat, volgens hulle leërafdelings, die agterhoede vir al die leërs was; en oor sy afdeling was Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
Afrikaans 1983 Die volgende wat vertrek het, was die vaandel van die afdelings onder leiding van die stam Dan wat die agterhoede van al die afdelings gevorm het. Agiëser seun van Ammi-Saddai was in bevel van hierdie afdeling.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die eenheid van die kamp van Dan se nageslag, wat die agterhoede vir al die kampe gevorm het, het daarna volgens hulle leërafdelings weggetrek. Oor Dan se leërafdeling was Agiëser, seun van Ammi-Saddai;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die laaste vlag was altyd die vlag van die Dan-kamp. Iemand het dit gedra, en daarna het die groepe wat in die kampe was, gegaan. Agiëser seun van Ammi-Saddai was die hoof van die Dan-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende groep wat vertrek het, was die afdelings onder leiding van die stam van Dan, ook onder hulle eie vlag. Hulle het die agterhoede van al die afdelings gevorm. Ammi-Saddai se seun Agiëser was die leier van hierdie afdeling.