Numbers 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Benjamin was Abídan, die seun van Gideoni. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Benjaminiete is gelei deur Abidan, seun van Gidoni. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van Benjamin se kinders was Ab¡dan, die seun van Gideoni. |
| Afrikaans 1983 | en Abidan seun van Gidoni oor die afdeling van die stam Benjamin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en oor die leërafdeling van die stam van Benjamin se nageslag was Abidan, seun van Gidoni. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abidan seun van Gidoni was die hoof van die Benjamin-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Gidoni se seun Abidan oor die afdeling van die stam van Benjamin. |