Numbers 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Manasse was Gamaliël, die seun van Pedasur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stam van Manasse se leier was Gamliël, seun van Pedasur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van Manasse se kinders was G mliël, die seun van Ped sur. |
| Afrikaans 1983 | Gamliël seun van Pedasur was in bevel van die afdeling van die stam Manasse, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | oor die leërafdeling van die nageslag van Manasse was Gamliël, seun van Pedasur; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gamliël seun van Pedasur was die hoof van die Manasse-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pedasur se seun Gamliël was in bevel van die afdeling van die stam van Manasse, |