Numbers 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Gad was Eljasaf, die seun van Dehuel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eljasaf, seun van Reüel, het die stam van Gad gelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van Gad se kinders was Âljasaf, die seun van R,huel. |
| Afrikaans 1983 | en Eljasaf seun van Reüel was oor die afdeling van die stam Gad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en oor die leërafdeling van die stam van Gad se nageslag was Eljasaf, seun van Deüel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eljasaf seun van Deüel was die hoof van die Gad-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Reüel se seun Eljasaf was die leier van die afdeling van die stam van Gad. |