Numbers 10:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oor die leër van die stam van die kinders van Símeon was Selúmiël, die seun van Surísaddai.
Afrikaans (NLV) 2011 Selumiël, seun van Suri-Saddai, het die stam van Simeon gelei.
Afrikaans 1933/1953 En oor die afdeling van die stam van S¡meon se kinders was Selumiël, die seun van Sur¡saddai.
Afrikaans 1983 Selumiël seun van Suri-Saddai was in bevel van die afdeling van die stam Simeon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) oor die leërafdeling van die stam van Simeon se nageslag was Selumiël, seun van Suri-Saddai;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Selumiël seun van Suri-Saddai was die hoof van die Simeon-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Suri-Saddai se seun Selumiël was in bevel van die afdeling van die stam van Simeon,