Numbers 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tabernakel is afgebreek; en die seuns van Gerson en die seuns van Merári het weggetrek en die tabernakel gedra.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tabernakel is afgeslaan. Die Gersoniete en die Merariete het dit vervoer.
Afrikaans 1933/1953 Toe is die tabernakel afgebreek; en die seuns van Gerson en die seuns van Mer ri, die draers van die tabernakel, het weggetrek.
Afrikaans 1983 Daarna is die tabernakel afgebreek, en het die Gersongroep en die Merarigroep wat dit moes dra, ook vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die tabernakel afgebreek is, het die nageslag van Gerson en die nageslag van Merari, wat die tabernakel gedra het, weggetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die tempel-tent afgeslaan, en die Gerson-familie en die Merari-familie het die tent gedra en ook gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna is die tabernakel afgebreek. Toe kon die groep van Gerson en die Merarigroep wat dit moes dra, ook vertrek.