Numbers 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Sébulon was Elíab, die seun van Helon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Sebulonstam was onder leiding van Eliab, seun van Gelon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van S,bulon se kinders was El¡ab, die seun van Helon. |
| Afrikaans 1983 | en Eliab seun van Gelon was oor die afdeling van die stam Sebulon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die leërafdeling van die stam van Sebulon se nageslag was Eliab, seun van Gelon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eliab seun van Gelon was die hoof van die Sebulon-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Gelon se seun Eliab was die leier van die afdeling van die stam van Sebulon. |