Numbers 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die leër van die stam van die kinders van Issaskar was Netáneël, die seun van Suar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Issaskar was onder leiding van Netanel, die seun van Suar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die afdeling van die stam van Issaskar se kinders was Net neël, die seun van Suar. |
| Afrikaans 1983 | Netanel seun van Suar was in bevel van die afdeling van die stam Issaskar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die leërafdeling van die stam van Issaskar se nageslag was Netanel, seun van Suar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Netanel seun van Suar was die hoof van die Issaskar-groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Suar se seun Netanel was in bevel van die afdeling van die stam van Issaskar, |