Numbers 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het uit die woestyn Sinai uitgetrek; en die wolk het in die woestyn Paran gerus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het opgepak en weggetrek uit die Sinaiwoestyn uit. Die wolk het toe in die Paranwoestyn gaan stilstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Israel het van plek tot plek weggetrek uit die woestyn Sinai, en die wolk het gaan rus in die woestyn Paran. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het hulle reis toe van die Sinaiwoestyn af verder voortgesit, totdat die wolk in die Paranwoestyn gaan staan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het volgens hulle trekgroepe weggetrek uit die Sinaiwoestyn. Die wolk het in die Paranwoestyn vertoef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het toe uit die Sinai-woestyn gegaan en hulle het verder gegaan totdat die wolk gestop het in die Paran-woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete het toe getrek van die Sinaiwoestyn af tot in die Paranwoestyn, waar die wolk weer tot stilstand gekom het. |