Nehemiah 9:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U is regverdig in alles wat oor ons gebring word; want U het reg gedoen, maar ons het goddeloos gehandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke keer as U ons straf, was dit regverdig. U was reg, ons het verkeerd gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Maar U is regverdig in alles wat oor ons gekom het; want U het getrou gehandel, maar ons het goddeloos gehandel;
Afrikaans 1983 In alles wat oor ons gekom het, was U regverdig; U het reg gedoen, ons verkeerd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, ja, U het in trou opgetree – ons was skuldig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar U het reg gedoen toe U dit alles laat gebeur het. U het dieselfde gebly, en ons het verkeerde dinge gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het reg opgetree om ons te straf, U was reg; ons verkeerd.