Nehemiah 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle en ons vaders het trots gehandel en hulle nek verhard en nie na u gebooie geluister nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar ons voorouers was verwaand en hardkoppig, hulle wou u bevele nie gehoorsaam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle, naamlik ons vaders, het vermetel gehandel en hulle nek verhard en nie na u gebooie geluister nie; |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle, ons voorvaders, was vermetel, hulle koppe was hard, hulle het nie u gebooie gehoorsaam nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hulle, ons voorouers, was vermetel; hulle het hulle nekke styf gemaak; hulle was nie gehoorsaam aan u gebooie nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar hulle, ons voorvaders, was opstandig en hardkoppig, hulle het nie gedoen wat U wil hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ons voorvaders was verwaand en hardkoppig. Hulle het geweier om te doen wat U sê. |