Nehemiah 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Nehemia, dit is die Tirshata, en Esra, die priester, die skrifgeleerde, en die Leviete wat die volk geleer het, het aan die hele volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die HERE julle God; treur nie en ween nie. Want die hele volk het geween toe hulle die woorde van die wet hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan. Toe het Nehemia vir die goewerneur, die priester en skrywer Esra en vir die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: “Julle moenie treur of huil nie, vandag is ’n spesiale dag wat aan die Here, julle God, gewy is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het uit die boek, uit die wet van God, duidelik voorgelees en dit verklaar, sodat hulle verstaan het wat voorgelees is. |
| Afrikaans 1983 | Die Leviete het uit die boek, uit die wet van God, voorgelees en dit uitgelê. Hulle het die betekenis weergegee sodat die mense kon verstaan wat gelees word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het uit die boekrol met die Wet van God voorgelees, terwyl hulle verduidelik. Hulle het die uitleg gegee, sodat die volk die voorlesing kon verstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete het gelees uit die boek, uit die wette van God. Hulle het verduidelik wat dit beteken sodat almal dit kon verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het God se wetboek voorgelees en die mense gehelp om die betekenis daarvan te verstaan. |