Nehemiah 8:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het beskrywe gevind in die wet wat die HERE deur Moses beveel het dat die kinders van Israel in hutte moes woon op die fees van die sewende maand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hulle bestudering van die voorskrifte het hulle ontdek dat die here deur Moses die Israeliete beveel het om gedurende die fees wat hulle in dié maand vier, in hutte te bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die tweede dag het die familiehoofde van die hele volk, die priesters en die Leviete by Esra, die skrifgeleerde, vergader om naamlik die woorde van die wet te ondersoek. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende dag het die familiehoofde van die hele gemeente en die priesters en Leviete by Esra die skrifgeleerde bymekaargekom om die inhoud van die wet te bestudeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die tweede dag het die familiehoofde van die hele volk, die priesters en die Leviete, by Esra, die skrifgeleerde, byeengekom om insig te kry in die woorde van die Wet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende dag het al die familiehoofde saam met die priesters en Leviete bymekaargekom by die sekretaris Esra om te leer wat die wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende dag het die hoofde van al die families, die priesters en die Leviete by Esra bymekaargekom om die wet van God verder te bestudeer. |