Nehemiah 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk het soos een man bymekaargekom op die straat wat voor die Waterpoort was; en hulle het met Esra, die skrifgeleerde, gespreek om die wetboek van Moses wat die HERE aan Israel beveel het, te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het toe almal op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom. Hulle het die skrywer Esra gevra om die wetboek van Moses waarin die bevele van die Here vir Israel was, te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die sewende maand aankom, terwyl die kinders van Israel in hulle stede was, |
| Afrikaans 1983 | Toe die sewende maand aanbreek, was die Israeliete dus oral in die stede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die aanbreek van die sewende maand was die Israeliete al in hulle dorpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die sewende maand begin, het al die Israeliete in hulle stede gewoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met die aanbreek van die sewende maand het die meeste Israeliete reeds oral in die stede gebly. |