Nehemiah 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) die kinders van Paros, twee duisend honderd twee en sewentig;
Afrikaans (NLV) 2011 Paros 2 172,
Afrikaans 1933/1953 die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;
Afrikaans 1983 Paros 2 172,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die afstammelinge van Paros – 2 172;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families was: Paros, hulle was almal saam 2 172 mans,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Paros 2  172,