Nehemiah 7:72 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat die res van die volk gegee het, was twintig duisend dram goud en twee duisend pond silwer en sewe en sestig priesterklere.
Afrikaans (NLV) 2011 Die res van die mense het 168 kilogram goud, meer as ’n ton silwer en 67 stelle priesterklere gegee.
Afrikaans 1933/1953 En wat die res van die volk gegee het, was: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend mines, en sewe en sestig priesterrokke.
Afrikaans 1983 Die res van die mense het honderd ag en sestig kilogram goud, meer as 'n ton silwer en sewe en sestig stelle priesterklere gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priesters, die Leviete, die poortwagte, die sangers, 'n deel van die volk en die tempeldienaars en al die ander Israeliete het in hulle dorpe gaan woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander mense het 20 000 goue darieke, 2 000 mines silwer en rokke vir 67 priesters gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van die mense het 168 kilogram goud, 140 kilogram silwer en 67 stelle priesterklere geskenk.