Nehemiah 7:71 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sommige van die familiehoofde het aan die skat van die werk twintig duisend dram goud en twee duisend twee honderd pond silwer gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die familiehoofde het vir die werkfonds 168 kilogram goud en een en ’n kwart ton silwer bygedra.
Afrikaans 1933/1953 En van die familiehoofde het gegee vir die boufonds: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend twee honderd mines.
Afrikaans 1983 Van die familiehoofde het vir die werkfonds honderd ag en sestig kilogram goud en een en 'n kwart ton silwer bygedra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 20 000 goue dragme, 2 000 silwermina en 67 priesterrokke is wat die res van die volk gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party van die familiehoofde het 20 000 goue darieke en 2 200 mines silwer gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die ander familiehoofde het 168 kilogram goud en 1 250 kilogram silwer bygedra.