Nehemiah 7:69 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle kamele, vier honderd vyf en dertig: sesduisend sewe honderd en twintig esels.
Afrikaans (NLV) 2011 asook 435 kamele en 6 720 donkies saamgevat.”
Afrikaans 1933/1953 kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.
Afrikaans 1983 asook 435 kamele en 6 720 donkies.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sommige van die familiehoofde het bygedra vir die werk. Die administrateur het vir die fonds 1 000 goue dragme, 50 offerbakke en 530 priesterrokke gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het 435 kamele en 6 720 donkies gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was boonop 435 kamele en 6 720 donkies.”