Nehemiah 7:67 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) behalwe hulle diensknegte en hulle slavinne, van wie daar sewe duisend drie honderd sewe en dertig was, en hulle het twee honderd vyf en veertig sangers en sangers gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 afgesien van hulle slawe en slavinne wat in totaal 7 337 was. Dan was daar ook nog 245 manlike en vroulike sangers.
Afrikaans 1933/1953 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd vyf en veertig sangers en sangeresse gehad.
Afrikaans 1983 afgesien van hulle slawe en slavinne; dié was 7 337. Dan was daar ook nog 245 sangers en sangeresse,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) afgesien van hulle slawe en hulle slavinne; dié was 7 337. Hulle het ook nog 245 sangers en sangeresse gehad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was ook nog 7 337 slawe en slavinne, en die 245 mans en vroue wat moes sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) dit is nou bo en behalwe al hulle slawe, mans en vroue, wat altesaam 7 337 mense was.