Nehemiah 7:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die hele groep was in totaal 42 360 mense, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig; |
| Afrikaans 1983 | “Die hele groep was in totaal 42 360, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lede van die gemeenskap was altesaam 42 360, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat teruggekom het, was almal saam 42 360. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die totaal van die groep mense wat teruggekom het, was 42 360 mense, |