Nehemiah 7:63 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die priesters: die kinders van Habaja, die kinders van Kos, die kinders van Barsillai, wat een van die dogters van Barsillai, die Gileadiet, as vrou geneem het en na hulle naam genoem is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Van die priesterfamilies was daar ook nog dié van Gabaja, Kos en Barsillai, dié Barsillai wat getroud is met ’n dogter van die Gileadiet Barsillai en toe na hom vernoem is.
Afrikaans 1933/1953 En van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.
Afrikaans 1983 Van die priesterfamilies was daar ook nog dié van Gabaja, Kos en Barsillai, dié Barsillai wat getroud is met 'n dogter van die Gileadiet Barsillai en toe na hom vernoem is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En van die priesters was daar: Die afstammelinge van Gobajja, Kos en Barsillai – 'n man wat uit die dogters van Barsillai, die man uit Gilead, 'n vrou geneem het, en toe na hulle vernoem is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester-families was: Gobaja, Kos en Barsillai. Barsillai het getrou met 'n dogter van Barsillai van die land Gilead en toe het hy homself ook Barsillai genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die priesterfamilies was daar ook nog dié van Gabaja, Kos en Barsillai, dit is Barsillai wat getroud is met ’n dogter van Barsillai die Gileadiet en toe na hom vernoem is.