Nehemiah 7:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kinders van Delaja, die kinders van Tobía, die kinders van Nekoda, seshonderd twee en veertig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die families van Delaja, Tobija en Nekoda, altesaam 642 mense.
Afrikaans 1933/1953 die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda: ses honderd twee en veertig.
Afrikaans 1983 Dit was die families van Delaja, Tobija en Nekoda, altesaam 642 mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die afstammelinge van Delaja, Tobija en Nekoda – 642.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was 642 persone van die Delaja-familie, die Tobija-familie en die Nekoda-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was die families van Delaja, Tobija en Nekoda, altesaam 642.