Nehemiah 7:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kinders van Salomo se dienaars: die kinders van Sotai, die kinders van Soferet, die kinders van Perida,
Afrikaans (NLV) 2011 “Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families: Sotai, Soferet, Peruda,
Afrikaans 1933/1953 Die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Sof,ret, die kinders van Per¡da;
Afrikaans 1983 “Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families: Sotai, Soferet, Peruda,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die afstammelinge van Salomo se dienaars was: Die afstammelinge van Sotai, Soferet, Peruda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Soferet, Perida,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Afstammelinge van die werkers van Salomo, saam met hulle families, was: Sotai, Soferet, Peruda,