Nehemiah 7:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Nethinims: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van Tabbaot, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tempelslawe met hulle families: Siga, Gasufa, Tabbaot, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot; |
| Afrikaans 1983 | “Tempelslawe met hulle families: Siga, Gasufa, Tabbaot, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempeldienaars was: Die afstammelinge van Siga, Gasufa, Tabbaot; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tempel-slawe was die families Siga, Gasufa, Tabbaot, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die tempelwerkers met hulle families was: Siga, Gasufa, Tabbaot, |