Nehemiah 7:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
Afrikaans (NLV) 2011 sangers uit die Asafgroep 148,
Afrikaans 1933/1953 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
Afrikaans 1983 sangers uit die Asafgroep 148,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sangers was: Die afstammelinge van Asaf – 148.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Asaf-familie was die mense wat moes sing, hulle was 148.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) tempelsangers uit die Asafgroep 148,