Nehemiah 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die stad was groot en wyd, maar die mense was min daarin, en die huise was nie gebou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jerusalem was groot en uitgestrek, maar die inwonertal was min. Die huise was nog nie weer herbou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die stad was wyd uitgestrek en groot, maar die mense daarin was min, en die huise was nie opgebou nie. |
| Afrikaans 1983 | Die stad was uitgestrek en groot, met min mense daarin, en daar was nog nie genoeg huise gebou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die stad was groot en uitgestrek en die mense daarin was min. Die huise was nog nie herbou nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad was groot en wyd, maar daar was min huise en min mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerusalem was ’n groot en uitgestrekte stad, maar die inwonertal was baie klein. Die paar huise wat daar was, was oor die hele stad versprei. |