Nehemiah 7:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jesua, nege honderd drie en sewentig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Priesterfamilies: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
Afrikaans 1933/1953 Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;
Afrikaans 1983 “Priesterfamilies: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priesters was: Die afstammelinge van Jedaja, uit die familie van Jesua – 973;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester-families was: Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die volgende is ’n lys van die priesterfamilies wat teruggekom het: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,