Nehemiah 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jesua en Joab, twee duisend agt honderd en agtien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pagat-Moab, uit die families van Josua en Joab 2 818, |
| Afrikaans 1933/1953 | die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en agttien; |
| Afrikaans 1983 | Pagat-Moab, uit die families van Josua en Joab, 2 818, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die afstammelinge van Pagat-Moab, uit die afstammelinge van Jesua en Joab – 2 818; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Pagat-Moab, dit was die Jesua-familie en die Joab-familie, 2 818, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pagat-Moab, uit die families van Josua en Joab, 2 818, |