Nehemiah 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die muur gebou is, en ek die deure opgerig het, en die poortwagters en die sangers en die Leviete aangestel is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat ons die muur klaar gebou het, het ek die hekke gehang. Daarna het ons die hekwagte, sangers en die Leviete aangestel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel. |
| Afrikaans 1983 | Toe die muur voltooi is, het ek die deure gehang en poortwagte, sangers en Leviete aangestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die stadsmuur herbou was, het ek die poortdeure ingesit, en die poortwagte, die sangers en die Leviete is aangestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat ons die muur klaar gebou het en die deure van die poorte ingesit het, het ons poortwagte en mense wat moet sing en Leviete gekies en aangestel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat die muur rondom Jerusalem voltooi en die hekke gehang is, het ek hekwagte, sangers en Leviete aangestel. |