Nehemiah 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het sy dienaar Sanballat vir die vyfde keer net so na my gestuur met 'n ope brief in sy hand; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyfde keer het Sanballat sy assistent na my gestuur met ’n oop brief in sy hand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop stuur Sanb llat op dieselfde manier vir die vyfde keer sy dienaar na my met 'n ope brief in sy hand. |
| Afrikaans 1983 | Die vyfde keer stuur Sanballat toe 'n amptenaar na my toe met dieselfde boodskap, maar ook met 'n brief wat nie verseël was nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe stuur Sanballat vir die vyfde keer op dieselfde manier sy dienaar na my met 'n oop brief in sy hand |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sanballat het die vyfde maal dieselfde boodskap gestuur, maar toe het sy boodskapper 'n oop brief in sy hand gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir ’n vyfde keer het Sanballat een van sy werkers met dieselfde boodskap na my toe gestuur. Hy het egter hierdie keer ’n oop brief by hom gehad, |