Nehemiah 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het vier maal van hierdie soort na my gestuur; en ek het hulle op dieselfde manier geantwoord.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die boodskap vier keer vir my gestuur en elke keer het ek vir hulle dieselfde antwoord teruggestuur.
Afrikaans 1933/1953 Nog vier keer het hulle op dieselfde manier na my gestuur, en ek hulle op dieselfde manier geantwoord.
Afrikaans 1983 Hulle het dieselfde boodskap vier keer gestuur, en elke keer het ek dieselfde antwoord teruggestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het dieselfde boodskap vier keer vir my gestuur, en ek het hulle op dieselfde manier bly antwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vier maal dieselfde boodskap vir my gestuur, en ek het dieselfde antwoord vir hulle teruggestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie spul het dieselfde boodskap vier keer na my toe gestuur en ek het elke keer vir hulle dieselfde antwoord teruggestuur.