Nehemiah 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat Sanballat en Gesem na my gestuur het om te sê: Kom, laat ons bymekaarkom in een van die dorpies in die Onovlakte. Maar hulle het gedink om my kwaad aan te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe stuur Sanballat en Gesem vir my ’n boodskap met die versoek dat ek hulle in een van die dorpies in die Onolaagte moes ontmoet. Ek het besef dat hulle beplan het om my kwaad aan te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat Sanb llat en Gesem my weet: Kom laat ons bymekaarkom in een van die dorpe, in die laagte van Ono; maar hulle het gemeen om my kwaad aan te doen. |
| Afrikaans 1983 | Sanballat en Gesem laat my toe weet: “Kan ons mekaar in Kefirim, in die Onolaagte, ontmoet?” Hulle plan was om my by te kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Sanballat en Gesem vir my laat weet: “Kom, laat ons byeenkom by Kefirim in die Onovallei. ” Hulle was egter van plan om my kwaad aan te doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Sanballat en Gesem vir my 'n boodskap gestuur en gesê ons moet mekaar ontmoet in die stad Kefirim in die Ono-vallei. Hulle wou iets sleg doen aan my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Sanballat en Gesem vir my ’n boodskap gestuur waarin hulle my gevra het om hulle in Kefirim in die Onolaagte te ontmoet. Maar ek het besef hulle beplan om my kwaad aan te doen. |