Nehemiah 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die edeles van Juda in daardie dae baie briewe aan Tobía gestuur, en die briewe van Tobía het na hulle gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende hierdie 52 dae was daar baie briefwisseling tussen Tobija en die leiers van Juda. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het in die dae die edeles van Juda baie briewe geskrywe wat na Tob¡a gegaan het, en die van Tob¡a het na hulle gekom. |
| Afrikaans 1983 | In daardie selfde tyd het daar baie briewe van vooraanstaande Judese burgers na Tobija toe gegaan en briewe van hom af na hulle toe gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook in dié tyd het die hoëlui van Juda baie briewe na Tobija gestuur, en van Tobija af het briewe na hulle gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd het Tobija en die belangrike mense van Juda baie briewe vir mekaar gestuur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd was daar heelwat briefwisseling tussen Tobija en van die vooraanstaande Judeërs. |