Nehemiah 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So is die muur dan voltooi op die vyf en twintigste dag van die maand Elul, in twee en vyftig dae.
Afrikaans (NLV) 2011 Op 2 Oktober is die muur uiteindelik voltooi. Dit was net 52 dae vandat ons begin bou het.
Afrikaans 1933/1953 En die muur is voltooi op die vyf en twintigste van Elul, in twee en vyftig dae.
Afrikaans 1983 Die muur is voltooi op die vyf en twintigste van die maand Elul, binne twee en vyftig dae.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die muur is binne twee-en-vyftig dae voltooi, op die vyf-en-twintigste dag van Elul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het die muur klaar gebou op die 25ste dag van die maand Elul. Ons het 52 dae lank gewerk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na 52 dae is die werk aan die muur voltooi. Dit was op die 25ste dag van die maand Elul.