Nehemiah 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek was baie kwaad toe ek hulle geroep en hierdie woorde hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe ek hulle klagtes hoor en al die dinge wat hulle sê, was ek baie kwaad.
Afrikaans 1933/1953 En ek was baie verontwaardig toe ek hulle geroep en hierdie woorde hoor.
Afrikaans 1983 Ek was hewig ontsteld toe ek dié klag en dié beskuldigings hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was baie kwaad toe ek hulle noodkreet en hierdie woorde hoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was baie kwaad toe ek hoor wat hulle sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was baie omgekrap toe ek al hierdie dinge hoor.