Nehemiah 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar was ook wat gesê het: Ons het geld geleen vir die belasting van die koning, en dit op ons lande en wingerde.
Afrikaans (NLV) 2011 Nog ander het gesê: “Ons het geld geleen om die koningsbelasting op ons landerye en wingerde te betaal.
Afrikaans 1933/1953 En ander weer het gesê: Ons het op ons lande en ons wingerde geld geleen vir die belasting aan die koning.
Afrikaans 1983 Party het gesê: “Ons moes geld leen om aan die koning die belasting op ons lande en ons wingerde te betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ander weer het gesê: “Ons het geld geleen teen ons landerye en wingerde vir die belasting aan die koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En party het gesê: “Ons moes ons koringlande en ons wingerde gee om geld te kry om die belasting van die koning te betaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nog ’n groep het gesê: “Ons moes geld leen net om die grondbelasting vir die koning op ons lande en wingerde te betaal.