Nehemiah 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink aan my, my God, ten goede, volgens alles wat ek vir hierdie volk gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My God, onthou asseblief alles wat ek vir hierdie mense gedoen het. Wees daaroor goed vir my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink, my God, my ten goede, aan alles wat ek aan hierdie volk gedoen het! |
| Afrikaans 1983 | Onthou tog, my God, tot my voordeel, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onthou, tot my voordeel, my God, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, U moet goed wees vir my omdat ek al hierdie dinge gedoen het vir hierdie volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My God, onthou tog alles wat ek vir hierdie volk gedoen het. Wees goed vir my daarvoor. |