Nehemiah 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nogtans het ons tot ons God gebid en dag en nag 'n wag teen hulle uitgestel ter wille van hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar ons het tot ons God gebid. Ons het die stad dag en nag bewaak om onsself teen hulle te beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons het tot onse God gebid en om hulle ontwil 'n wag teen hulle uitgesit, dag en nag. |
| Afrikaans 1983 | Ons het tot ons God gebid en dag en nag wagte teen hulle uitgesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het tot ons God gebid en dag en nag 'n wag teen hulle uitgesit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het gebid tot ons God en ons het elke dag en nag mense laat wagstaan om te kyk of ons vyande kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ons het aanhoudend tot ons God gebid en dag en nag soldate op die mure laat wag- staan. |