Nehemiah 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het almal saamgesweer om te kom en teen Jerusalem te veg en dit te verhinder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het almal planne beraam om teen Jerusalem te veg. Hulle wou kom om verwarring te veroorsaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het almal met mekaar 'n sameswering gesmee om teen Jerusalem te gaan veg en daar verwarring te stig. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het saamgesweer om Jerusalem te kom aanval en verwarring te stig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het almal as 'n eenheid saamgesweer om teen Jerusalem te kom veg, en by my verwarring te veroorsaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het saam planne gemaak om oorlog te maak teen Jerusalem en om alles in die stad deurmekaar te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het agteraf besluit om Jerusalem aan te val en die mense in die stad uitmekaar te jaag. |