Nehemiah 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En bedek hulle ongeregtigheid nie en laat hulle sonde nie voor jou uitgedelg word nie, want hulle het jou geterg voor die bouers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie hulle skuld oorsien nie. Moet ook nie hulle sondes sommer net voor U uitvee nie, want hulle het U uitgelok om hier voor die bouers u woede te wys.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En dek hulle ongeregtigheid nie toe nie, en laat hulle sonde nie uitgedelg word voor u aangesig nie; want hulle het U geterg teenoor die bouers. |
| Afrikaans 1983 | Moenie hulle oortreding vergewe nie, moenie dat hulle sonde ooit voor U uitgewis word nie! Hulle het die bouers beledig! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U moet nie hulle sondeskuld bedek nie, en hulle sondes moet nie voor U weggevee word nie, want hulle het U voor die bouers uitgetart. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet hulle straf, U moenie hulle sonde vergewe nie, nooit nie, want hulle het ons gespot omdat ons die muur bou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie hulle verkeerde dade vergewe of hulle sondes vergeet nie, want hulle het die bouers beledig wat besig is om u opdrag uit te voer.” |