Nehemiah 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat op die muur gebou het, en die wat laste dra, met die wat laai, elkeen het met sy een hand aan die werk begin en met die ander hand 'n wapen vasgehou.
Afrikaans (NLV) 2011 terwyl hulle aan die muur gebou het. Die werkers wat die boumateriaal aangedra het, het hulle werk met net een hand gedoen. In die ander hand was ’n wapen.
Afrikaans 1933/1953 Van die bouers aan die muur het die lasdraers hulle werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig het, terwyl die ander hand die werpspies vashou,
Afrikaans 1983 wat aan die muur gebou het. Dié wat boumateriaal moes aandra, het met een hand die werk gedoen en met die ander hand 'n wapen vasgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat besig was om die muur te bou. Dié wat die vragte moes dra, het met een hand gedra, en met die ander hand die wapen vasgehou terwyl hulle besig was met die werk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wat die muur gebou het. En die mense wat die klippe moes dra, het klippe gedra met die een hand, en in hulle ander hand het hulle 'n wapen gedra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***