Nehemiah 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas hulle het Refaja, die seun van Hur, die owerste van die halwe deel van Jerusalem, herstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende deel van die muur is deur Refaja seun van Gur herstel. Hy was die hoof van die helfte van die Jerusalemdistrik.
Afrikaans 1933/1953 En naas hulle het Ref ja, die seun van Hur, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel.
Afrikaans 1983 Refaja, seun van Gur en gesagvoerder oor 'n halwe stadswyk van Jerusalem, het die volgende stuk herstel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs hulle het Refaja, seun van Gur, die bevelvoerder van die helfte van die Jerusalem-distrik, herstelwerk gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Refaja seun van Gur het die volgende stuk van die muur reggemaak. Refaja was die amptenaar wat regeer het oor die helfte van een van die dele van die stad Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Refaja seun van Gur en raadslid oor ’n groot gebied van Jerusalem het die gedeelte langs hulle herstel.