Nehemiah 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas hulle het Meremot, die seun van Uría, die seun van Kos, herstel. En naas hulle het Mesúllam, die seun van Beregja, die seun van Mesésabeel, herstel. En naas hulle het Sadok, die seun van Baäna, herstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Meremot, seun van Urija en kleinseun van Kos, het die volgende deel van die muur herstel. Langs hom het Mesullam, seun van Berekja en kleinseun van Mesesabel, gewerk, en langs hóm Sadok seun van Baäna.
Afrikaans 1933/1953 En naas hulle het M,remot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, herstel; en naas hulle het Mesullam, die seun van Ber,gja, die seun van Meses beël, herstel; en naas hulle het Sadok, die seun van Baäna, herstel.
Afrikaans 1983 Meremot seun van Urija, seun van Kos, het die volgende stuk herstel, Mesullam seun van Berekja, seun van Mesesabel, die volgende, en Sadok seun van Baäna die volgende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs hulle het Meremot, seun van Urija, seun van Kos, herstelwerk gedoen. Langs hulle het Mesullam, seun van Beregja, seun van Mesesabel, herstelwerk gedoen. Langs hulle het Sadok, seun van Baäna, herstelwerk gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Meremot seun van Urija seun van Kos het die volgende stuk van die muur reggemaak, Mesullam seun van Berekja seun van Mesesabel het die volgende stuk reggemaak, en Sadok seun van Baäna die volgende stuk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Meremot die seun van Urija en kleinseun van Kos het die volgende gedeelte herstel. Mesullam die seun van Berekja en die kleinseun van Mesesabel, die volgende, en Sadok Baäna se seun, die volgende.