Nehemiah 3:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En tussen die opgang van die hoek na die Skaappoort het die goudsmede en die handelaars herstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander goudsmede en handelaars het aan die gedeelte van die muur tussen die kamer op die hoek en die Skaappoort herstelwerk gedoen.
Afrikaans 1933/1953 En tussen die bo-kamer op die Hoek en die Skaapspoort het die goudsmede en die koopmans herstel.
Afrikaans 1983 Tussen die kamer op die hoek en die Skaappoort het die smede en die handelaars die herstelwerk gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tussen die bovertrek van die draai en die Skaappoort het die goudsmede en handelaars herstelwerk gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die goudsmede en die handelaars het die stuk van die muur tussen die bo-kamer en die Skaap-poort reggemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die goudsmede en handelaars het die laaste gedeelte van die muur, tussen die kamer op die hoek en die Skaaphek, herbou.