Nehemiah 3:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van bo af het die perdepoort die priesters herstel, elkeen teenoor sy huis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesters het die volgende gedeelte van die muur bokant die Perdepoort herstel. Elkeen het aan die gedeelte regoor sy huis gewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bokant die Perdepoort het die priesters herstel, elkeen teenoor sy huis. |
| Afrikaans 1983 | Die stuk van bokant die Perdepoort af is deur die priesters herstel, elkeen die gedeelte regoor sy huis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bo die Perdepoort het die priesters herstelwerk gedoen – elkeen regoor sy huis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters het die stuk muur bokant die Perde-poort reggemaak, elkeen het die stuk muur oorkant sy huis reggemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van bokant die Perdehek af het die priesters elkeen die gedeelte regoor sy huis herstel. |